USB - Hartswater (2023)
4 GB USB met "Hartswater" album, verpak in 'n "blister pack"
1.Hartswater
2.Weerkaats
3.Dans met die maan
4.Dis wat jy doen
5.Jy het my vergeet
6.I'd love you to want me (duet Stephan Visagie)
7.Mississippi
8.Kom terug
9.Bietjie Bietjie
10.Don't forget to remember
11.Help me make it through the night
12.Net voor die storm kom
13.Mal Mal Mal
14.Maak my los
"𝘔𝘺 𝘮𝘶𝘴𝘪𝘦𝘬 𝘪𝘴 𝘮𝘺 𝘭𝘦𝘸𝘦! 𝘔𝘰𝘦𝘵 𝘢𝘴𝘣 𝘯𝘪𝘦 𝘮𝘺 𝘮𝘶𝘴𝘪𝘦𝘬 “𝘤𝘰𝘱𝘺” 𝘯𝘪𝘦."
*Verpakking ingesluit
Hierdie USB word verkoop “soos dit is” en is voor verspreiding getoets.
Die verkoper aanvaar geen aanspreeklikheid vir skade, dataverlies of versoenbaarheidsprobleme met toestelle waarop die USB gebruik word nie. Alle musiek op hierdie USB bly die uitsluitlike eiendom van die eienaar en vervaardiger en word beskerm deur kopiereg.
Hierdie vrywaring raak nie die verbruiker se regte ingevolge die Wet op Verbruikersbeskerming nie.