DANKIE VIR JOU ONDERSTEUNING IN 2023! JX

JZ BRAAI TONGS

$13.44

Maak jou braai 'n ZAMJAM braai! Hierdie braai tongs is al wat jy nodig het om dit net lekker te maak om die braaivleisvuur! 

Perfekte lengte (40cm) & gemaak van stainless steel & bamboo.

Nota:

Was voor eerste gebruik.

Handwas word aanbeveel. 

$13.44